Stof kan met dankbaarheid getuig dat hy nie aan die nare afwyking genaamd normaliteit ly nie.

Normaliteit is die wanpersepsie van 'n minderheid wat deur kulturele intimidasie, die meerderheid oortuig het om te wees, dit wat hul nooit bedoel was om te wees nie.

Normaliteit, is die afwyking met die swakste prognose.
© Stof, 2004, 2007, 2013.