Jan Beauzec se musiekbediening.

Jan Beauzec is 'n musikant met die gawe om kragtig te bedien deur musiek. Soos met menige bedienaars, veral musikante, is daar selde 'n tasbare dankie wat na sy kant toe kom. Vanaand neem ek die vrymoedigheid om te vra dat die wat gelei is, ooreenkomstig die mate wat Pa self aan hulle sal openbaar, 'n bydrae te maak vir Jan sodat 'n klomp noodsaaklikhede waarsonder hy bitter moeilik funksioneer, vir hom beskore mag wees.

As jy hom wil seŽn, betaal asseblief jou bydrae in by Capitec Bank, Rek 1323756963. Capitec se landswye kode is 470010. Jou bydrae tot 'n Koninkrykskind se werk, sal hoog op prys gestel word.

Skakel hom gerus by 0715713468 as jy gelei word om hom op 'n ander manier ook te seŽn.